Missie & Beknopte Geskiedenis

Die Afrikaanse Hoër Seunskool is `n Christelike Afrikaanse Seunskool wat daarna streef om sy unieke tradisie van uitnemende, opvoedende onderwys te handhaaf en uit te bou tot voordeel van ons land en sy inwoners.

Reeds sedert 1920 is die geskiedenis van die skool nou verweef met `n belangrike groeitydperk van die Afrikaner en sy taal. Besiel met dieselfde pioniersgees as hul voorgangers, het `n stroom jong Afrikaners uit hierdie skool gevloei om leiersposisies in alle vlakke van die Suid-Afrikaanse gemeenskap en die Afrikaner volkslewe vol te staan.

Vandag word daar met trots teruggekyk op `n roemryke verlede wat elke dag as fondament vir die bouwerk van môre dien.

Jongste Nuus

Nuus foto

Aansoeke om toelating vir 2013

Ouers van voornemende Affies....
Lees meer

Nuus foto

Orkeste skitter in Eisteddfod

Al drie Affie-orkeste, naamlik ...
Lees meer

Nuus foto

Program vs Jeppe Boys' High

Affies kom Saterdag op die ...
Lees meer

Kennisgewings

Donderdag, 17 Mei, 2012

Hokkie: liga-uitslae 16 Mei

Die volledige uitslae van ligawedstryde ...
Lees meer

Maandag, 14 Mei, 2012

Eksamenrooster vir Junie-eksamen

Die eksamenrooster vir die Junie ...
Lees meer

Donderdag, 10 Mei, 2012

Hokkie: liga-uitslae 9 Mei

Volledige uitslae van alle ligawedstryde ...
Lees meer

Kalender

Vrydag, 18 Mei, 2012

18 Mei Muurbal Top Skole-toernooi
19 Mei Rugby en Hokkie Jeppe Boys' High (weg)
19 Mei Koor ATKV Applous
 
Vol Kalender »