Aansoeke vir 2020

13 Mei 2019

Ouers van voornemende graad 8’s vir 2020 moet daarop let dat die Gautengse Onderwysdepartement die aanlynaansoeke uitgestel het tot 20 Mei 2019.

Dit is gedoen as gevolg van stelselprobleme.

Meer inligting oor die aansoekproses is beskikbaar by die volgende skakel:

http://www.affies.co.za/toelatingaansoeke/

TERUG NA BO