Affie-debat vaar puik!

27 Mar 2017

Affies se debatspanne het die afgelope naweek deelgeneem aan die Pretoria ronde van die ATKV Nasionale debatskompetisie, en puik gevaar!

80 spanne uit nege Pretoria-skole het deelgeneem.

25 spanne spanne dring na die halfeindronde deur, waarvan elf van Affies is! Die verdeling per skool is soos volg:

AHS – 11 spanne

AHMP – 5 spanne

Menlopark – 5 spanne

Eldoraigne – 2 spanne

Waterkloof – 1 span

Zwartkop – 1 span

 

Met 11 spanne na die tweede ronde deur, verbeter Affies sy eie vorige rekord.

 

TERUG NA BO