Affie-koor beste in SA

10 Aug 2017

Die Affie-koor het die afgelope naweek by die landswye finaal van die ATKV-Applous kompetisie deelgeneem en het ‘n goue toekenning  ontvang. Hulle is aangewys as die beste seunskoor in die meer ervare afdeling.

Baie geluk aan ons susterskool wat as die algehele wenners uit die stryd getree het.

Luister gerus by die volgende skakel na die Rooidasse se vertolking van Breyten Breytenbach se Rooiborsduif. 

 

TERUG NA BO