Affie-koor en Akustika

10 Apr 2018

Die gewilde Affie-koor tree eerskomende Donderdag saam met die wêreldbekende Akustika-koor op.

Hierdie koor het al per geleentheid die Wêreldkoorspele gewen en Affies is bevoorreg om met hulle ‘n verhoog te deel.

Inligting is hieronder beskikbaar.

G_12APRIL2018_web

 

TERUG NA BO