Affie-Opedag

20 Apr 2017

Voornemende graad 8-leerders vir 2018 word herinner aan die Affie-opedag wat plaasvind op Woensdag 10 Mei vanaf 14:30.

Daar sal vanaf 14:30 tot en met 16:30 begeleide toere plaasvind.  Die hoof sal om 16:00 aan die woord wees.

U is baie welkom om met mnr Deon Botes kontak te maak indien u verdere vrae het.  Sy e-pos adres is deon.botes@affies.co.za

 

 

TERUG NA BO