Affie-swemmers vaar puik

19 Apr 2017

Verskeie Affie-swemmers het die afgelope vakansie aan nasionale kampioenskappe deelgeneem en puik gevaar.

Louw Oberholzer het ‘n vierde en twee vyfde plekke behaal by die SA Junior Kampioenskap, terwyl Henré Louw op dieselfde byeenkoms twee derde plekke behaal het.

‘n Volledige verslag kan hieronder afgelaai word.

  • Swem: Nasionale kampioenskappe

    SWEM-PRESTASIES.pdf (5kb)

 

TERUG NA BO