SKOOLINLIGTING
Affie-Vennote

WeBenefit


WeBenefit is ‘n fondswerwingsplatform. Doen van u roetine aankope aanlyn deur die WeBenefit platform, kies Affies as begunstigde en 60% van die handelswins op die transaksie word teruggegee aan Affies.

Indien u u skoolfonds wil help afbetaal, nomineer u kind as tweede begunstigde sodat 30% na Affies en 30% na u geallokeer kan word. ‘n Wye reeks produkte teen uitstekende pryse is besikikbaar.

Vir meer inligting, besoek die volgende skakel:

https://www.webenefit.co.za/?scrollToRegister=True&beneficiaryid=70ce61f0-a180-4de7-8427-14e3a911bd72

 

TERUG NA BO