Affieraad 2017/2018

28 Aug 2017

Die Affieraad vir 2017/2018 is vanoggend aangekondig.  Baie geluk aan elke seun wat verkies is.  Sterkte met die groot taak wat op julle skouers rus.

Die hoofleiers sal later aangewys word.

Die volledige naamlys en foto’s van die verkose lede kan hieronder afgelaai word:

  • Affieraad 2018

    FINALE-AFFIERAAD.pdf (4mb)
TERUG NA BO