Uitslae van vakansie-aktiwiteite

28 Mar 2018

Talle Affies het die afgelope skoolvakansie die skool se naam hoog gehou op ons land se rugby- en hokkievelde, sowel as op Gauteng se mooiste gholfbane en op die atletiekbaan.

‘n Volledige verslag van alle uitslae kan hieronder afgelaai word.

  • Vakansie-uitslae

    VAKANSIE-UITSLAE.pdf (9kb)
TERUG NA BO