Affies in provinsiale spanne

31 Mei 2019

Verskeie Affies is ingesluit in die onderskeie provinsiale spanne wat gedurende die Junie-vakansie aan nasionale weke gaan deelneem.

Rugby:

Cravenweekspan:  Jacques-Lois du Toit, MJ Janse van Rensburg, Adolph Visser en Christian Kamffer.

Cravenweek XV-tal:  Willie Potgieter, Reinhardt Ludwig en Werner Kruger.

Onder 16 Grant Khomo: Keanu Peters, Riaan Gerber, Leighton Horn, Damian Oosthuizen, Nick Moketsi, Tian Muller.

Noordvaal Onder 16B: Van Reenen Kruger, Pieter Rossouw, Francois Roets, Kyle van Niekerk

Noordvaal Onder 16C: Jaco de Bruyn.

Hokkie:

Noord-Gauteng Onder 18B: Christoff v Niekerk en Eduan Groenewald

Noord-Gauteng Onder 16A: Dirk v Niekerk

Noord-Gauteng Onder 16B: Ruan Macleod, Keiron du Plessis en Llewellyn Ferreira

Noord-Gauteng Onder14A: Thato Mamogale en Louw du Preez

Noord-Gauteng Onder14B: Wimpie Pohlman

Baie geluk aan hierdie sportmanne en sterkte met julle onderskeie toernooie.

 

 

 

 

 

TERUG NA BO