Affies is 99!

28 Jan 2019

Die Afrikaanse Hoër Seunskool vier vandag sy nege-en-negentigste verjaarsdag.

Dit is met ‘n gevoel van dankbaarheid en trots dat ons terugkyk, maar veral met hoop en ‘n vaste vertroue dat ons vorentoe kyk.

Mag Sy lig nog vir baie jare  oor ons skool skyn.

TERUG NA BO