Affies wen Spanuitdaagtoernooi

25 Okt 2017

Affies se gholfspan het ‘n droomjaar beleef!

Dit is gister voortgesit toe die eerstespan (sonder matrieks) koning gekraai het in die Noord-Gauteng Spanuitdaagtoernooi.

Die spanlede, Luhan Bester (75), Christiaan Maas (77), Dean Sanders (72) en Francois van der Walt (71) het skittergholf gespeel en nege houe voor hul naaste teenstander, Waterkloof, geëindig.

Tuks Sportskool was in die derde plek.

 

 

TERUG NA BO