Afrikaans Olimpiade

26 Jul 2017

Baie geluk aan Reinhardt Guldenpfennig in graad 11 wat puik gevaar het met die landswye Afrikaans Olimpiade.

Hy was derde in Gauteng en elfde in Suid-Afrika.

Hierdie is ‘n puik prestasie as in ag geneem word dat hy grootliks teen matrikulante meegeding het.

Welgedaan Reinhardt!

TERUG NA BO