Atletiek sluit op hoë noot af

22 Okt 2018

Die Affie-atletiekspan het die afgelope naweek by die NWU-PUK Top 30 die jaar op ‘n hoogtepunt afgesluit deur koning te kraai in die seunsafdeling.

‘n Volledige verslag is hieronder beskikbaar.

  • Top 30 verslag

    Top30_verslag-1.pdf (284kb)
TERUG NA BO