BL Tussenverkiesing

31 Aug 2018

Affie-ouers ontvang vandag (Vrydag) ‘n herinnering van die skool in verband met ‘n tussenverkiesing vir ‘n vakante posisie in die skool beheerliggaam.

Hierdie verkiesing sal plaasvind op Dinsdag 4 September.

Die relevante omsendbrief is hieronder beskikbaar.

  • Tussenverkiesing

    Kennisgewing_tussenverkiesing-1.pdf (47kb)
TERUG NA BO