Christiaan in SA Skolespan

19 Apr 2017

Baie geluk aan Christiaan Worst wat na afloop van die Suid-Afrikaanse junior tenniskampioenskap ingesluit is in die SA Skolespan.

Hierdie span sal in die Julie-vakansie in die Verenigde Koninkryk toer, en ook ‘n draai op Wimbledon maak.

TERUG NA BO