Christie in SA-span

17 Apr 2018

Baie geluk aan Christie le Roux wat ingesluit is in die Suid-Afrikaanse junior atletiekspan wat aan die CAA suidelike kampioenskap gaan deelneem.

Affies is trots op hierdie spogatleet!

WEB2993

TERUG NA BO