Aanwysings

Affies Kaart

GPS koördinate:

25° 45' 27" S
28° 13' 17" O

Vanaf Johannesburg

  • Volg die N1 Pietersburg (Polokwane) snelweg.
  • Neem die Lynnwoodweg afrit.
  • Draai links in Lynnwoodweg.
  • Na 5,5 km kruis u Universiteitsweg (verkeerslig).
  •  Loftus Versfeld is aan u regterkant nadat u oor Universiteitsweg is.
  •  Net na die volgende verkeerslig by die verkeersirkel is Affies se hoofingang aan u linkerkant.

Vanaf Pietersburg (Polokwane)

  • Volg die N1 in ‘n suidelike rigting.
  • Neem die Pretoria (Stad) afrit.
  • Volg Pretoriusstraat vir ongeveer 4 km tot by Eastwoodstraat.
  • Draai links in Eastwoodstraat (by die Amerikaanse ambassade).
  • Ry in ‘n suidelike rigting totdat u Loftus Versfeld aan u linkerkant sien.
  • By die verkeersirkel net na Loftus draai u regs en onmiddellik links in by Affies se hoofhek.

Vanaf Mpumalanga (N4)

  • Volg die N4 in ‘n westelike rigting
  • Nadat u die N1 gekruis het, volg Pretoriusstraat vir ongeveer 4 km tot by Eastwoodstraat.
  • Draai links in Eastwoodstraat (by die Amerikaanse ambassade).
  • Ry in ‘n suidelike rigting totdat u Loftus Versfeld aan u linkerkant sien.
  • By die verkeersirkel net na Loftus draai u regs en onmiddellik links in by Affies se hoofhek.

Vanaf Noordwes (N4)

  • Volg die N4 in ‘n oostelike rigting.
  • Neem die N1 Suid afrit (Johannesburg).
  • Neem die Pretoria (stad) afrit.
  • Volg Pretoriusstraat vir ongeveer 4 km tot by Eastwoodstraat.
  • Draai links in Eastwoodstraat (by die Amerikaanse ambassade).
  • Ry in ‘n suidelike rigting totdat u Loftus Versfeld aan u linkerkant sien.
  • By die verkeersirkel net na Loftus draai u regs en onmiddellik links in by Affies se hoofhek.

Kennisgewings

Maandag, 20 Feb, 2012

Atletiekverslag: Florida

Die volledige verslag van die Florida ...
Lees meer

Vrydag, 17 Feb, 2012

Krieketbepalings 20 - 23 Februarie

Die volledige krieketbepalings vir ....
Lees meer

Woensdag, 15 Feb, 2012

Rugbybepalings 2012

Die volledige rugbybepalings ....
Lees meer

Kalender

Donderdag, 23 Feb, 2012

24 Feb Atletiek B-nterhoër
24 Feb - 26 Feb Krieket Kaapse toer (1e, 2e, 15A, 14A spanne)
14 Sep Gholf Affies Gholfdag
 
Vol Kalender »