Erekode

In ons skool gee ons die ereplek aan God en sy Woord en streef die Christelike lewensbeginsels na. Ons is dankbaar vir die talente wat ons van God ontvang het en wend dit aan tot Sy eer. Ons streef daarna om hulpvaardig te wees en om te dien. Ons gehoorsaam en eer ons ouers en onderwysers en gedra ons hoflik teenoor alle mense, veral teenoor dames en ons meerderes. Ons woord is ons eer. Ons glo in selfbeheersing, selfdissipline, nederigheid en lojaliteit. Ons dien ons skool getrou en handhaaf sy goeie naam met woord en daad. Ons hou onsself en ons omgewing rein en skoon. Ons staan vir ons Taal, ons Nasie en ons Land.

Kennisgewings

Maandag, 20 Feb, 2012

Atletiekverslag: Florida

Die volledige verslag van die Florida ...
Lees meer

Vrydag, 17 Feb, 2012

Krieketbepalings 20 - 23 Februarie

Die volledige krieketbepalings vir ....
Lees meer

Woensdag, 15 Feb, 2012

Rugbybepalings 2012

Die volledige rugbybepalings ....
Lees meer

Kalender

Donderdag, 23 Feb, 2012

24 Feb Atletiek B-nterhoër
24 Feb - 26 Feb Krieket Kaapse toer (1e, 2e, 15A, 14A spanne)
14 Sep Gholf Affies Gholfdag
 
Vol Kalender »