Fooie
Skoolfooie
In ooreenstemming met 'n besluit wat jaarliks op `n algemene jaarvergadering van ouers geneem word, beloop die skoolfooie vir 2012 R 22, 680 per kind. Daar is wel 'n stelsel in plek waarvolgens ouers kan korting ontvang vir vroeë betalings en indien daar meer as een kind per gesin in die skool is.
Koshuisfooie
Die koshuisfooie beloop R 22,560.00. Ook hier kan korting ontvang word vir vroeë betalings.
Die omsendbrief met al die nodige inligting kan hier afgelaai word.
