Skoollied

Daar ruis uit Pretoria
die roep tot verre trans
van duisende stemme
vir jou, ou Afrikaans!
Dit bind ons tesame,
die naam van ons trou
soos berge so stewig gebou vir jou!
Ons bring jou ons hulde,
jou lig sal ons dra tot ver oor ons wye Suid-Afrika.

Ons staan vir ons Nasie,
ons Taal en ons Land,
Gestaal vir die stryd om jou lig te laat brand.
Ons grootse verlede;
die hede se krag
Gee moed en vertroue
vir dit wat daar wag.
Ons bring jou ons hulde
jou lig sal ons dra
tot ver oor ons wye Suid-Afrika.

Woorde en musiek: Mnr en mev Carel van Heerden (1952)


Kennisgewings

Maandag, 20 Feb, 2012

Atletiekverslag: Florida

Die volledige verslag van die Florida ...
Lees meer

Vrydag, 17 Feb, 2012

Krieketbepalings 20 - 23 Februarie

Die volledige krieketbepalings vir ....
Lees meer

Woensdag, 15 Feb, 2012

Rugbybepalings 2012

Die volledige rugbybepalings ....
Lees meer

Kalender

Donderdag, 23 Feb, 2012

24 Feb Atletiek B-nterhoër
24 Feb - 26 Feb Krieket Kaapse toer (1e, 2e, 15A, 14A spanne)
14 Sep Gholf Affies Gholfdag
 
Vol Kalender »