Eksamenrooster vir Junie

19 Mei 2017

Die eksamenrooster vir die eerskomende eksamen kan hieronder afgelaai word.

Ouers moet daarop let dat heelwat vakke departementele vraestelle skryf, en dat die rooster dus onderhewig is aan veranderinge.

  • Junie eksamenrooster

    Junie-2017-eksrooster.pdf (171kb)
TERUG NA BO