Gholfspelers oorheers provinsiale span

03 Sep 2018

Die Noord-Gautengse gholfspan wat in Oktober aan die interprovinsiale toernooi gaan deelneem, is aangekondig. 

Nie minder nie as vyf van die agt spanlede is Affies! 

Baie geluk aan Chrisjan Maas, Zandré Labuschange, Francois van der Walt, Dean Sanders en Luhan Bester. 

TERUG NA BO