Jaarvergadering van Ouers

18 Sep 2018

Affie-ouers word hiermee herinner aan die skool se algemene jaarvergadering wat plaasvind op 23 Oktober 2018.

Die relevante omsendbrief van die aanvanklike vergadering kan hieronder afgelaai word.

  • Jaarvergadering

    2018-Algemene-Jaarvergadering.pdf (63kb)
TERUG NA BO