Janco in SA-span

24 Mei 2018

Baie geluk aan Janco Rademeyer wat ingesluit is in die Suid-Afrikaanse Skole waterpolospan wat vanaf 11 tot 18 Augustus in Szombathely, Hongarye gaan deelneem aan die vierde FINA Wêreld Jeugkampioenskap.

Janco se toewyding en deursettingsvermoë is ‘n voorbeeld vir talle jong sportmanne.

TERUG NA BO