Janco in SA-span

08 Feb 2018

Baie geluk aan Janco Rademeyer wat ingesluit is in die Suid-Afrikaanse Skole waterpolospan.

Hierdie span gaan deelneem aan die Afrika Jeugtoernooi.

Ons wens vir Janco alle sterkte toe.

 

TERUG NA BO