Krieketspelers in provinsiale spanne

17 Okt 2018

Baie geluk aan die volgende krieketspelers wat ingesluit is in Northerns se provinsiale spanne:

Onder 18: Ximus du Plooy en Dian Forrester

Onder 17: Dihan Bekker

Onder 17B: Janco Smit

Onder 15: Dewald Brevis, Schalk Engelbrecht en Jaco Beneke.

TERUG NA BO