Kwotasies aangevra

27 Mei 2019

Die Afrikaanse Hoër Seunskool wag kwotasies in vir die bedryf van die skool se kafeteria en die snoepwinkel.

Belangstellendes kan die relevante dokument hieronder aflaai.

Die sluitingsdatum is 7 Junie 2019.

  • Kwotasies aangevra

    Versoek-vir-Kwotasies.pdf (130kb)

 

 

TERUG NA BO