‘n Jaar in die Lig

29 Mar 2017

Affies het die afgelope jaar filmmateriaal oor feitlik alle aspekte van die skoollewe versamel en dit nou saamgestel as die nuwe bekendstellingsfilm vir 2017 onder die titel “‘n Jaar in die Lig”.

U is welkom om hierdie kort film by die volgende skakel te besigtig:

https://youtu.be/1l8j0uwkkWA

TERUG NA BO