AffiesNuusbrief

05-03-2010

Aansoek om Identiteitsdokumente

Geagte Graad 10 Ouers

 

U seun het vandag 'n omsendskrywe ontvang met inligting oor die geleentheid om aansoek te doen om identiteitsdokumente.  Die Department van Binnelandse Sake verrig hierdie diens goedgunstiglik by die skool.

Maak asseblief gebruik van hierdie geleentheid, aangesien dit die proses baie vergemaklik.

Vriendelike groete

WE Brown (Graadvoog)