Oud-Affie word Munster se grootbaas

29 Sep 2017

Baie geluk aan oud-Affie Johann van Graan wat aangestel is as Direkteur van Rugby van die Ierse klub Munster.

Johann was vir ‘n geruime tyd die hulpafrigter van die Springbokke.

Ons wens hom voorspoed toe in sy nuwe werksomgewing.

 

https://www.irishtimes.com/sport/rugby/johann-van-graan-is-the-new-munster-director-of-rugby-1.3237573

TERUG NA BO