Uitslae teen Boys’ High

10 Aug 2017

Die volledige uitslae van die afgelope naweek  se “derby” teen Pretoria Boys’ High School kan hieronder afgelaai word.

Baie geluk aan die eerste rugbyspan wat 36-20 gewen het.  Die eerste hokkiespan was ongelukkig om met 2-3 te verloor.

  • Uitslae teen PBHS

    PBHS_Uitslae.pdf (2mb)
TERUG NA BO