Program vir Diamantveld

04 Mar 2019

Nie minder nie as 28 rugbyspanne reis eerskomende Vrydag na Kimberley om deel te neem aan Diamantveld Hoërskool se rugbydag.

Spanne sal te staan kom teen Diamantveld en ‘n verskeidenheid Noord-Kaapse en Vrystaatse skole.

Die program vir die dag kan hieronder afgelaai word.

  • Program vir Diamantveld

    Diamantveld.pdf (64kb)
TERUG NA BO