Sewes vaar goed

03 Sep 2018

Affies se rugbyspanne het die afgelope naweek goed gevaar by die Blou Bulle se provinsiale reeks vir sewesspanne.

Die onder 15’s het as wenner uit die stryd getree, en die onder 17’s het derde geëindig.

Die volledige uitslae is hieronder beskikbaar.

  • Sewes-uitslae

    Montana-Sewes-Uitslae-2018.pdf (234kb)
TERUG NA BO