Somersport eindig op hoë noot!

28 Feb 2019

Affies se somersportseisoen het gister op ‘n hoë noot geëindig toe die atletiekspan hul segetog voortgesit het met ‘n oorwinning in die seunsafdeling van die NWU-PUK Interhoër by Ruimsig.

Boonop het die swemspan puik gevaar en tweede geëindig in die spankompetisie van die Johannesburgse Interhoër.

Volledige verslae van hierdie twee byeenkomste kan hieronder afgelaai word.

Atletiekverslag

  • atletiek

    NWU-PUK.pdf (164kb)

Swemverslag

  • Swem

    Jhb-Inter.pdf (7kb)

 

TERUG NA BO