LANDLOOP

WEB_0633

Geskiedenis

Landloop word sedert 1964 by die skool aangebied.

Geleentheid tot deelname

Gedurende die tweede kwartaal skakel Affie-landloop by die Johannesburg-liga in en neem gedurende die derde kwartaal aan die Pretoria-liga deel. Hierdie liga bestaan uit vyf byeenkomste en een afl osbyeenkoms. Indien prakties moontlik, word daar jaarliks ook tydens die interskolebyeenkoms teen Grey Kollege deelgeneem.

WEB_0686

Prestasierekord

In 2011 het drie Affie-landloopatlete Gauteng-Noordkleure ontvang en twee het die skool op nasionale vlak verteenwoordig. In 2012 en 2013 het twee seuns provinsiale kleure verwerf en in 2014 drie. 2015 het vier provinsiale atlete opgelewer. In 2016 is vyf seuns gekies om Gauteng Noord by die Suid-Afrikaanse kampioenskap te verteenwoordig.

 

 

PERSONEEL

Mnr J.C. Geertsema

Onderwyser
Vakke: Lewensoriëntering & Engels
Sport: Landloop & Hokkie

Me R. Raath

Onderwyser
Vakke: Geografie
Sport: Landloop & Atletiek
TERUG NA BO