Sportuitslae van die naweek

11 Mar 2019

Nie minder nie as 28 rugbyspanne het die afgelope naweek na Kimberley gereis om deel te neem aan die Hoërskool Diamantveld se sportdag.

Talle van ons spanne moes teen A-spanne en eerstespanne van skole meeding, maar die Affies het gewys dat hulle hul man kan staan.

Die eerstespan het Diamantveld met 52-25 geklop.

Die volledige uitslae is hieronder beskikbaar.

Rugbyuitslae:

  • Diamantveld

    Diamantveld-uitslae-2019.pdf (52kb)

Die hokkie het te staan gekom teen die besoekende spanne van Potchefstroom Gimnasium.

Die eerstespan het hul 1-0 oorwinning oor Noordheuwel opgevolg met ‘n oorwinning van 2-1 oor die besoekers uit Noordwes.

Hokkie-uitslae:

  • Hokkie-uitslae

    Uitslae-lees-5Mrt-en-9Mrt.pdf (29kb)

 

TERUG NA BO