Lewenswetenskap

Lewenswetenskappe is ‘n leerarea wat handel oor die lewe self. Die plante en diere wat ons omring se bou (anatomie) en werking (fisiologie).

Verder leer jy ook jou eie liggaam baie goed ken - van jou kroontjie tot jou toontjie. Hoe al die verskillende stelsels in jou liggaam lyk en werk.

Daar word ook gekyk na waar alles vandaan kom, hoe dit ontwikkel en verander het deur evolusie en genetiese kruisings.

Die mens se verantwoordelikheid teenoor sy omgewing en die positiwe insette wat hy kan lewer.

Dit is dus ‘n vak wat jou ‘n reuse voorsprong gee. Dit word gebruik in die volgende rigtings: alle mediese en paramediese rigtings, natuurlewebestuur, omgewingstudies, biochemie , genetika, plant en dierkunde ens.

Kennisgewings

Maandag, 20 Feb, 2012

Atletiekverslag: Florida

Die volledige verslag van die Florida ...
Lees meer

Vrydag, 17 Feb, 2012

Krieketbepalings 20 - 23 Februarie

Die volledige krieketbepalings vir ....
Lees meer

Woensdag, 15 Feb, 2012

Rugbybepalings 2012

Die volledige rugbybepalings ....
Lees meer

Kalender

Donderdag, 23 Feb, 2012

24 Feb Atletiek B-nterhoër
24 Feb - 26 Feb Krieket Kaapse toer (1e, 2e, 15A, 14A spanne)
14 Sep Gholf Affies Gholfdag
 
Vol Kalender »