Besigheidstudies

Inleiding

Besigheidstudies het ‘n wye spektrum van besigheidsvaardighede en die leerders verwerf vaardighede in probleemoplossing, kreatiewe denke, generering van idees, hoe om inheemse kennis te gebruik om probleme op te los en sake geleenthede te identifiseer. Leerders pas kreatiewe denke, breinkaarte en dinkskrums toe om ‘n gebalanseerde leefstyl, profesionele beeld in die sakewêreld te ontwikkel.

Leeruitkomste

 

Graad 10

  • Sake-omgewings
  • Sakegeleenthede
  • Sakerolle en Sakeplan
  • Navorsingmetodes in Sakeomgewing

Graad 11

  • Besighede, Mikro-, Mark-, Makro-Sakegeleenthede.
  • Sosio-ekonomiese vraagstukke.
  • Primêre-, Sekondêre- en Tersiêre ondernemings.
  • Entrepreneurskapvaardighede.
  • Besigheidsplan.
  • Ondernemingsvorme.
  • Sake-omgewings.
  • Besigheidsprobleme.
  • Burgerskap.
  • Spandinamika.

Graad 12

  • Ondernemingsvorme.
  • Bemarking.
  • Finansiële funksie
  • Versekering.
  • Produksie.
  • Algemene bestuur / Administrasie.

Hoe kan Besigheidstudies na skool benut word?

Bewys van die vak se waarde is dat dit op universiteit as vak in die B.Comm studierigting geneem kan word.

Kennisgewings

Maandag, 20 Feb, 2012

Atletiekverslag: Florida

Die volledige verslag van die Florida ...
Lees meer

Vrydag, 17 Feb, 2012

Krieketbepalings 20 - 23 Februarie

Die volledige krieketbepalings vir ....
Lees meer

Woensdag, 15 Feb, 2012

Rugbybepalings 2012

Die volledige rugbybepalings ....
Lees meer

Kalender

Donderdag, 23 Feb, 2012

24 Feb Atletiek B-nterhoër
24 Feb - 26 Feb Krieket Kaapse toer (1e, 2e, 15A, 14A spanne)
14 Sep Gholf Affies Gholfdag
 
Vol Kalender »