Swemspan 2e in Interhoër

04 Feb 2019

Affies se swemspan het gister by die Pretoria A-liga Interhoër ‘n blink vertoning gelewer en tweede geëindig in die seunsafdeling.
Verskeie swemmers het persoonlike beste tye geswem, en twee aflosspanne het rekordtye opgestel.

‘n Volledige verslag kan hieronder afgelaai word.

  • Swem A-Inter

    A-Inter.pdf (91kb)

 

 

TERUG NA BO