SKOOLINLIGTING
AANSOEKE

Aansoeke vir skool- en koshuistoelating kan hier afgelaai word om self by die skool in te dien.

Sien asseblief die volgende inligting voor u die aansoek voltooi:
  • Gedragskode
  • Fooie
  • Inligting rakende vakkeuses graad 8 tot 12 (dokument kan hieronder afgelaai word)

 

Laai die aansoekvorm hier af om persoonlik in te handig, of e-pos dit na affies@affies.co.za

 

Gr 8 aansoeke vir 2019:

Laai asb al die volgende dokumente af!

Inskrywing Gr 8

  • Inskrywingsvorm Gr 8

    INSKRYWINGS-GRAAD-8_Feb2017.pdf (37kb)

Inligtingsvorm wat voltooi moet word:

  • Inligtingsvorm Gr 8

    INLIGTINGSVORM-Gr-8_Feb2017.pdf (400kb)

LET WEL, DIE GDO SE AANLYNAANSOEKE IS NOG NIE BESKIKBAAR NIE.

Gr 9 – 12 aansoeke:

  • Aansoekvorm gr 9-12

    AANSOEKVORM-Gr-9-12.pdf (400kb)

Vakkeuse Gr 8-12

  • Vakkeuses

    VAKKEUSES-INLIGTINGSTUK_Feb2017.pdf (32kb)

Koshuisaansoeke vir huidige Affies:

Aansoekvorm:

  • Koshuis aansoekvorm vir huidige Affies

    KOSHUIS-AANSOEKVORM-vir-huidige-Affies-1.pdf (272kb)

Koshuisgids:
  • Koshuisgids 2018

    KOSHUISGIDS-1.pdf (121kb)

LEERDERGIDS
  • Leerdergids 2018

    LEERDERGIDS-1.pdf (28kb)

 

TERUG NA BO