Twee Affies bekroon

15 Mei 2017

‘n Affie en ‘n oud-Affie is Saterdagaand tydens Krieket Suid-Afrika se jaarlikse bekroningsgeleentheid aangewys as onderskeidelik die toppresteerders by die Coca Cola Khaya Majola krieketweek, en die Momentum onder 17 krieketweek.

Baie geluk aan Ruan de Swardt (matriek 2016) en Herman Rolfes.

TERUG NA BO