Verslag van UJ-atletiek

12 Feb 2018
WEB2993

Affies se atlete het skitterend presteer by die Florida Prestige byeenkoms op die baan van die Universiteit van Johannesburg.

Christie le Roux is aangewys as die beste senior veldatleet na sy enorme sprong van 7,82m in die verspring.  Ntando Mahlangu se 400m en 800m tweekuns het aan hom die toekenning as beste senior baanatleet besorg, en Marx Nel is as die beste junior baanatleet aangewys.

‘n Volledige verslag kan hieronder afgelaai word.

  • UJ Atletiek

    Florida-UJ-byeenkoms-Vrydag-9-Feb.pdf (14kb)
TERUG NA BO