Viljoen is hoofseun vir 2018

15 Sep 2017

Affies se hoofleiers vir 2018 is vanoggend aangekondig.

Viljoen van Zyl is aangewys as hoofseun vir 2018.

Die onder-hoofseuns is Robin Brooks (sport), SD Meyer (dissipline), Martin du Plessis (sosiaal-maatskaplik) en Hannes van der Merwe (kultuur).

Baie geluk aan hierdie span en sterkte met die groot taak!

 

TERUG NA BO