Wêreldrekord vir Ntando!

10 Aug 2017

Affies se lemnaeler, Ntando Mahlangu, is weer in die nuus.

Hy het verlede week tydens die Wêreld Junior Para-Atletiekkampioneskap in Nottwil, Switserland, nie minder nie as vier items gewen!  Sy tyd van 12,01 sekondes in die T42 100m was ‘n splinternuwe wêreldrekord.

Hy het ook die 200m, 400m en verspring gewen.

Affies kan met reg trots wees op hierdie gr 8-leerling.

TERUG NA BO