Wildsfees 2018

27 Mar 2018

Die jaarlikse Affie-wildsfees vind vanjaar op 18 Augustus 2018 plaas.

Hierdie immergewilde datum op die skool se kalender is iets waarna ‘n ieder en ‘n elk uitsien.

Die  omsendbrief wat vanjaar se wildsfees bekendstel kan hieronder afgelaai word.

  • Wildsfees Dekbrief

    Wildsfeesbrief2018Dekbrief-2.pdf (156kb)

Die skenkingsvorm kan aanlyn ingevul word by die volgende skakel:

https://connectedlife.info/crm/wildsfees.php

 

 

 

 

TERUG NA BO