Wit Bulle se teenstanders bekend

08 Mar 2018

Die Wit Bulle se teenstanders by Paarl Boishaai se World Schools Festival is bekendgemaak.

Hartpury College van Engeland is ons opponente op Woensdag 4 April, terwyl ons op Saterdag 7 April kragte meet met die AP Dragons van die Pasifiese Eilande.

Die volledige bepalings is beskikbaar by die volgende skakel:

 

http://www.schoolofrugby.co.za/news/9549-fixtures-for-the-world-schools-festival-in-paarl-announced

TERUG NA BO