2016 Prysuitdelingsfunksie

28 Okt 2016

Nie minder nie as twaalf matrikulante het tydens die jaarlikse prysuitdelingsfunksie volle skoolerekleure verwerf.

Ruan de Swardt is aangewys as Sportman van die Jaar, terwyl Jan-Hendrik Pretorius die Kultuur Victor Ludorum is.

Die volledige lys van toekennings kan hieronder afgelaai word.

TERUG NA BO