2020 Jaarprogram

04 Des 2019

2020 is ‘n groot jaar in Affies se geskiedenis.

Dit is ook ‘n besondere bedrywige jaar.

U kan die volledige jaarprogram by die skakel hieronder aflaai.
Sodoende het u dit altyd op u tuisrekenaar of u foon byderhand.

https://calendar.google.com/calendar?cid=ZmphbGFtN25kaWdncHRzbmhhMWJsaGR2OWtAZ3JvdXAuY2FsZW5kYXIuZ29vZ2xlLmNvbQ

Indien u die jaarprogram en u rekenaar se  Microsoft Outlook wil sinkroniseer, moet u van die iCal-formaat hieronder gebruik maak:

https://calendar.google.com/calendar/ical/fjalam7ndiggptsnha1blhdv9k%40group.calendar.google.com/public/basic.ics

Diegene wat nie oor ‘n Google-rekening beskik nie kan die PDF-weergawe hieronder aflaai:

  • 2020 Jaarprogram

    Jaarprogram.pdf (467kb)

 

TERUG NA BO